En Reája, die seun van Sobal, was die vader van Jahat, en Jahat van Ahúmai en van Lahad; dit is die geslagte van die Soreatiete;
sy seun Miga, sy seun Reája, sy seun Baäl,
die kinders van Giddel, die kinders van Gahar, die kinders van Reája;
die kinders van Reája, die kinders van Resin, die kinders van Nekóda;