Skip to Content

"serug"

6 keer in AFR53

Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.

En Rehu het ná die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword.

En Serug het ná die geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

Serug, Nahor, Tera,

die seun van Serug, die seun van Rehu, die seun van Peleg, die seun van Heber, die seun van Sela,