U het my voetstap ruim gemaak onder my, en my enkels het nie gewankel nie.
U het my voetstap onder my ruim gemaak, en my enkels het nie gewankel nie.
Toe die man na die ooste uitgegaan het met 'n meetsnoer in sy hand, het hy duisend el gemeet; en hy het my deur die waters laat deurgaan--waters tot aan die enkels.
Toe gryp hy hom aan sy regterhand en rig hom op, en onmiddellik het sy voete en enkels sterk geword.