In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van God by die dogters van die mense ingegaan en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam.
Hy verpletter die geweldiges sonder ondersoek en sit ander in hulle plek.
Toe het die perdepote geklap van die gejaag, die gejaag van hulle geweldiges.