Skip to Content

"horma"

9 keer in AFR53

en in Bétuel en Horma en Siklag

Toe het die Amalekiete en die Kanaäniete wat in dié gebergte woonagtig was, afgekom en hulle verslaan en hulle verstrooi tot by Horma.

En die HERE het gehoor na die stem van Israel en die Kanaäniete oorgegee. En hy het hulle en hul stede met die banvloek getref en die plek Horma genoem.

Toe het die Amoriete wat in dié gebergte gewoon het, uitgetrek julle tegemoet en julle agtervolg soos die bye maak; en hulle het julle verstrooi in Seïr tot by Horma.

en Éltolad en Kesil en Horma,

die koning van Horma, een; die koning van Arad, een;

en Eltólad en Betul en Horma,

En Juda het saam met sy broer Símeon getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit met die banvloek getref; daarom noem hulle die stad Horma.

en aan dié in Horma en aan dié in Bor-Asan en aan dié in Atag