Die sesde vir die sesde maand was Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
En ook Ira, die Jaïriet, was priester by Dawid.
Heles, die Paltiet; Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet;
Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet
Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser, die Anatotiet;
Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;