En die eerste lot het uitgekom vir Jójarib, die tweede vir Jedája,
en Sisa, die seun van Sífeï, die seun van Allon, die seun van Jedája, die seun van Simri, die seun van Semája--
Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, nege honderd drie en sewentig;
En naas hulle het Jedája, die seun van Harúmaf, herstel--teenoor sy huis; en naas hom het Hattus, die seun van Hasabnéja, herstel.
Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, nege honderd drie en sewentig;
Van die priesters: Jedája, die seun van Jójarib, Jagin,
Semája en Jójarib, Jedája,
Sallu, Amok, Hilkía, Jedája; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van Jésua.
en van Jójarib, Máttenai; van Jedája, Ussi;
van Hilkía, Hasábja; van Jedája, Netáneël.
en van die priesters: Jedája en Jójarib en Jagin,
Neem aan van die ballinge, uit die hand van Heldai, Tobía en Jedája--kom jy op dieselfde dag en gaan na die huis van Josía, die seun van Sefánja, waar hulle uit Babel aangekom het--
En die kroon moet as gedagtenis bly aan Helem en Tobía en Jedája, en aan die vriendelikheid van die seun van Sefánja in die tempel van die HERE.