die seuns van Ussiël: Miga, die hoof, en Jissía, die tweede;
Wat Rehábja betref, van die seuns van Rehábja: Jissía, die hoof.
Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía: Sagaría.
En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jissía en Malkía en Míjamin en Eleásar en Malkía en Benája;
en van die seuns van Harim: Eliëser, Jissía, Malkía, Semája, Símeon,
En die seuns van Ussi was Jisrágja; en die seuns van Jisrágja was: Mígael en Obádja en Joël, Jissía, vyf, almal hoofde.
Élkana en Jissía en Asáreël en Joëser en Jasóbeam, die Koragiete;