En dit is die seuns van Sobal: Alwan en Manáhat en Ebal, Sefo en Onam.
Die seuns van Sobal was: Aljan en Manáhat en Ebal, Sefi en Onam; en die seuns van Síbeon was Aja en Ana.
Jerágmeël het nog 'n ander vrou gehad met die naam van Atára; sy was die moeder van Onam.
En die seuns van Onam was Sámmai en Jada; en die seuns van Sámmai: Nadab en Abísur.